Interskole Redenaarsliga. Karla Marais, graad 11 leerder van Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, het die afgelope naweek, 16 September, deelgeneem het aan die Nasionale Interskole Redenaarsliga. Die liga is in samewerking met Wits University, School of Law in Johannesburg aangebied. Karla behaal ‘n algehele 13de plek Nasionaal vir Afrikaans Voorbereid Graad 11.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








