)
Interskole Redenaarsliga – HoĆ«rskool Fichardpark

Interskole Redenaarsliga. Karla Marais, leerder van HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein, het met haar deelname aan die Landsfinaal van die Interskole Redenaarsliga SA by Wits Universiteit uitstekend presteer. Karla eindig algeheel…

Interskole Redenaarsliga – HoĆ«rskool Ermelo

Interskole Redenaarsliga. Op Saterdag, 21 September, het drie Erries makroskole die stryd aangesĆŖ in die landswye finaal van die Interskole Redenaarsliga Redenaarskompetisie. Carel Hancke (graad 9) het aan die voorbereide…

Interskole Redenaarsliga – HoĆ«rskool Wesvalia

Interskole Redenaarsliga. Agt redenaars van HoĆ«rskool Wesvalia, Klerksdorp, het tydens die Nasionale rondte van die Interskole Redenaarsliga puik resultate behaal: Graad 12: Graad 11: Graad 8 Span: Vierde plek Graad…

Interskole Redenaarsliga – HoĆ«rskool Fichardtpark leerder presteer

Interskole Redenaarsliga. Karla Marais, graad 11 leerder van HoĆ«rskool Fichardtpark, Bloemfontein, het die afgelope naweek, 16 September, deelgeneem het aan die Nasionale Interskole Redenaarsliga. Die liga is in samewerking met…

Interskole Redenaarsliga – BHVS leerders na Nasionale rondte

Interskole Redenaarsliga. Vier leerders van Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool dring deur, as spanredenaars, na die Interskole Redenaarsliga se Nasionale Rondte. Die Nasionale rondte vind op 16 September by Wits Universiteit in…