Interskole Redenaarsliga. Vier leerders van Bethlehem Voortrekker Hoƫrskool dring deur, as spanredenaars, na die Interskole Redenaarsliga se Nasionale Rondte. Die Nasionale rondte vind op 16 September by Wits Universiteit in Johannesburg plaas.
Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








