Spog met matrikulante 2024 – HoĆ«rskool Fichardtpark
Spog met matrikulante 2024. HoĆ«rskool Fichardtpark spog met matrikulante 2024. Fichies besef die rol wat voedingslaerskole en ouers speel met die belangrike grondslag wat gelĆŖ word. Vanjaar het Fichies laerskole…
Matriek-uitslae 2024 – HoĆ«rskool Fichardtpark
Matriek-uitslae 2024. HoĆ«rskool Fichardtpark se Matriek-uitslae 2024 spog met ‘n 100% slaagsyfer. Nog ‘n hoogtepunt van die uitslae, is dat 86,3% van die matrieks kwalifiseer om aansoek te doen vir…
Graad 12 Akademiese Prysuitdeling – HoĆ«rskool Fichardtpark
Graad 12 Akademiese Prysuitdeling. HoĆ«rskool Fichardtpark het 15 Oktober, tydens hul Graad 12 Akademiese Prysuitdeling, hul Graad 12 Akademiese presteerders vereer. Dit was ‘n spoggeleentheid en Fichies is werklik trots…
Interskole Redenaarsliga – HoĆ«rskool Fichardpark
Interskole Redenaarsliga. Karla Marais, leerder van HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein, het met haar deelname aan die Landsfinaal van die Interskole Redenaarsliga SA by Wits Universiteit uitstekend presteer. Karla eindig algeheel…
ATKV Redenaarskompetisie – HoĆ«rskool Fichardtpark
ATKV Redenaarskompetisie. Karla Marais, HoĆ«rskool Fichardtpark leerder, gaan mĆ“re, Dinsdag 13 Augustus, aan die Nasionale rondte van die ATKV Redenaarskompetisie te Klein-Kariba deelneem. Dit is ook die eerste keer in…
Skole Hokkie – HoĆ«rskool Fichardtpark
Skole Hokkie. HoĆ«rskool Fichardtpark hokkiespeelster, Karla Marais, het die afgelope naweek haar 100ste Eerstespan Hokkiewedstryd vir haar skool gespeel. Karla, jy het daardeur bewys dat hy ān ware ambassadeur is…
ATKV-Redenaarskompetisie – HoĆ«rskool Fichardtpark
ATKV-redenaarskompetisie. Drie leerders van HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein, EJ van Zyl, Asha Joory en Karla Marais, het het die afgelope naweek aan die semifinale rondte van die ATKV-redenaarskompetisie deelgeneem. Karla…
ATKV Redenaars semi-finaal – HoĆ«rskool Fichardtpark
ATKV Redenaars semi-finaal. Drie leerders van HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein, Karla Marais, Asha Joory en EJ van Zyl, het deurdring na die ATKV-Redenaars se Semi-finaal. Die semi-finaal vind plaas op…
Interskole Redenaarsliga – HoĆ«rskool Fichardtpark leerder presteer
Interskole Redenaarsliga. Karla Marais, graad 11 leerder van HoĆ«rskool Fichardtpark, Bloemfontein, het die afgelope naweek, 16 September, deelgeneem het aan die Nasionale Interskole Redenaarsliga. Die liga is in samewerking met…
Interskole Redenaarskompetisie – Karla Marais na Nasionaal
Interskole Redenaarskompetisie. Karla Marais, leerder van HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein, het aan die Interskole Redenaarskompetisie deelgeneem. Sy het deurgedring na die Nasionale kompetisie wat op 16 September by Wits Universiteit…
National Pro-League Indoor Hockey – Fichies neem deel
National Pro-League Indoor Hockey. HoĆ«rskool Fichardtpark, Bloemfontein, is baie trots op Karla Marais en Miike van der Merwe. Hierdie twee hokkiespelers neem tans aan die 0/18 National Pro-League Indoor Hokkie…















