ATKV Redenaarskompetisie. Karla Marais, Hoërskool Fichardtpark leerder, gaan môre, Dinsdag 13 Augustus, aan die Nasionale rondte van die ATKV Redenaarskompetisie te Klein-Kariba deelneem.
Dit is ook die eerste keer in twaalf jaar wat ‘n leerder van Hoërskool Fichardtpark op nasionale vlak deelneem.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








