ATKV Redenaarskompetisie – HoĆ«rskool De Aar presteer
ATKV Redenaarskompetisie. Vier van HoĆ«rskool De Aar se redenaars het na afloop van die eerste rondte van die ATKV se redenaarskompetisie, deurgedring na die semi-finale rondte. Hier gaan hulle te staan…
ATKV Redenaarskompetisie – Laerskool Truida Kestell
ATKV Redenaarskompetisie. Foto voor: Richardt Otto, Constant Bester, Petri Swart. Agter: Anke van den Berg, Elizabeth van Staden. Agt-en-twintig leerders van Truida Kestell het op 24 en 25 April aan…
ATKV Redenaarskompetisie – HoĆ«rskool Fichardtpark
ATKV Redenaarskompetisie. Karla Marais, HoĆ«rskool Fichardtpark leerder, gaan mĆ“re, Dinsdag 13 Augustus, aan die Nasionale rondte van die ATKV Redenaarskompetisie te Klein-Kariba deelneem. Dit is ook die eerste keer in…
ATKV Redenaarskompetisie – HoĆ«rskool Ermelo leerder na finaal
ATKV Redenaarskompetisie.Ā HoĆ«rskool Ermelo is besonder trots op An-EunĆ© van Niekerk wat deurgedring het na die nasionale finaal van die AKTV-Redenaarskompetisie.Ā Dit is ān merkwaardige prestasie. Met hierdie kompetisie gee ATKV-Redenaars leerders…
ATKV Redenaarskompetisie – Truida Kestell leerder skitter
ATKV Redenaarskompetisie. Andries van der Walt, Graad 2 leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het ān eerste plek by die Nasionale Finaal van die ATKV-Redenaarskompetisie behaal. Andries, jy is ān…
ATKV Redenaarskompetisie – PRG spog met Nasionale wenner
ATKV Redenaarskompetisie. Twee leerders van Paul Roos Gimnasium, Steffan Thielen en Waldo van Zyl, het hul skool trots gemaak. Hulle het op Vrydag, 18 Augustus, aan die ATKV Redenaarskompetisie se…
ATKV Redenaarskompetisie – Laerskool Westwood by 1ste rondte
ATKV Redenaarskompetisie. Elf leerders van Laerskool Westwwod van Boksburg het aan die eerste rondte van die ATKV Redenaarskompetisie deelgeneem. Die Wessies is baie trots op Zander du Preez, Dehan Labuschagne,…
ATKV- Redenaarskompetisie – HoĆ«rskool Cradock
ATKV- Redenaarskompetisie. Ses van HoĆ«rskool Cradock se leerders, Truby Willard, Almae Willard, Inneke van der Merwe, Richelle Jansen van Rensburg, LianĆ© van der Walt, en Fatimah Bosch het aan die…
Hoƫrskool Noord-Kaap leerders in nasionale rondte va ATKV-Redenaarskompetisie
HoĆ«rskool Noord-Kaap van Kimberley is baie trots op hul leerders wat na die nasionale ronde van die ATKV-redenaarskompetisie deurgedring het. Hulle gaan nou die provinsie op 18 Augustus by Buffelspoort…
Hoƫrskool Upington by ATKV Redenaarskompetisie
Sewe van HoĆ«rskool Upington se leerders het in Kimberley gaan deelneem aan die ATKV Redenaarskompetisie en spog met 4 leerders wat deurgedring het na die ATKV semi-finale ronde wat in…
Hoƫrskool Punt ATKV Redenaarskompetisie
Elri Cronje, Mieke Oosthuizen, Lize-Mari Beck en Mianel Potgieter het deurgedring na die semi-finaal van die ATKV-Redenaarskompetisie. Dit vind gedurende Mei 2017 in Port Elizabeth plaas. Foto aangeheg vlnr: Mianel…
Leerder van De Aar PrimĆŖr presteer uitsonderlik in Redenaars
Marius van der Merwe van die PrimĆŖre Skool De Aar, het uitsonderlik presteer deur vyfde te eindig in












