
Marius van der Merwe van die Primêre Skool De Aar, het uitsonderlik presteer deur vyfde te eindig in die finaal van die ATKV Redenaarskompetisie wat naby Rustenburg gehou is.
Marius het Noord-Kaap verteenwoordig tydens die nasionale finale. Vier en twintig redenaars van alle provinsies het in sy ouderdomsgroep meegeding. Baie geluk Marius – ons is baie trots op jou!!
Become a Sponsor