Hoërskool Noord-Kaap van Kimberley is baie trots op hul leerders wat na die nasionale ronde van die ATKV-redenaarskompetisie deurgedring het. Hulle gaan nou die provinsie op 18 Augustus by Buffelspoort verteenwoorrdig:
Kaitlin Jooste, Liam Jacobs, Zoë Milford en Ashley Jooste.