)

NETBALSPAN VYFDE IN SUID-AFRIKA

Laerskool Mooirivier se o/12A-netbalspan het gedurende die naweek van 26 – 27 Julie in Bloemfontein deelgeneem aan die SA-kampioenskappe. Die span het hulle staal gewys en vyfde geëindig. Interessant om op te merk dat 4 van die 5 spanne wat bo-aan die puntelys geëindig het, Super 12-skole is. Die wenspane was Wierdapark, Menlopark, Garsfontein, Vastrap en dan Mooirivier. Martie Schoonwinkel is die afrigter van die span.

Voor: Hesrie van Wyk, Mia Hills, Martie Schoonwinkel (afrigter), Alexia Delicado, Angelique van der Westhuizen.
Agter: Mariné Jacobs, Amorie Loots, Christi-Mari Coetzee, Ménke van den Berg.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal