Skole Hokkie. Hoërskool Fichardtpark hokkiespeelster, Karla Marais, het die afgelope naweek haar 100ste Eerstespan Hokkiewedstryd vir haar skool gespeel. Karla, jy het daardeur bewys dat hy ‘n ware ambassadeur is vir Fichies!



Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf









