Nasionale Boerperd Skou. Hoërskool Ermelo leerder, Mandi van der Wath, het deelgeneem aan die Nasionale kampioenskap van die Boerperd skou en het uitstekend presteer.
Sy behaal twee tweede plekke: onderskeidelik as o.15-ruiter en o.15-ryperd. Mandi word ook aangewys as die reserwe kampioen vir “Kampioen van kampioene”.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








