Junior Protea Saddleseat-span. FJ Lötz, leerder van Hoërskool Ermelo, is gekies as lid van die Junior Protea Saddleseat-span. Hierdie span gaan Suid Afrika verteenwoordig in New Orleans, VSA gedurende Oktober.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








