)

You are sponsoring
Junior Protea Saddleseat-span - Hoërskool Ermelo

Junior Protea Saddleseat-span - Hoërskool Ermelo

Junior Protea Saddleseat-span. FJ Lötz, leerder van Hoërskool Ermelo, is gekies as lid van die Junior Protea Saddleseat-span. Hierdie span gaan Suid Afrika verteenwoordig in New Orleans, VSA gedurende Oktober.…