Matrikulant van die jaar. Twee matrikulante van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, Carla Marais en Ethan Burger is deel van die top 14 finaliste van die Matrikulant van die jaar, 2024. Dit is ‘n ongelooflike prestasie om deel te wees van die top 14 van so ‘n landswye kompetisie.
Die gala-geleentheid het gister-aand, 1 Oktober, plaasgevind en Carla is tydens die geleentheid aangewys as die vonkelpersoonlikheid.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








