SA Gym Games. Klarise Ribeiro van Hoërskool Fichardtpark het die Vrystaat tydens die SA Gym Games verteenwoordig.
Klarise het aan die Dubbel-mini trampoline, vlak 9 afdeling deelgeneem en eindig algeheel 1ste. Sy wen dus die goue medalje (SA Wenner) in haar afdeling.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








