Mangaung Metro Skole Tennisproewe. Na die afloop van die Mangaung Metro Skole tennisproewe is drie van Hoërskool Jim Fouché se leerders vir die onderskeie spanne gekies.
- Miné Steyn is gekies vir die o.19-meisiespan
- JP Crous en SJ Odendal is gekies vir die o.19-seunspan
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf









