Eerste Netbalspan Capping. Die Eerste Netbalspan van Hoërskool Dr EG Jansen in Boksburg, Gauteng, het hul Eerste Netbalspan Capping seremonie gehad waartydens die dogters hul rokkies ontvang het. Dit was ‘n spesiale aand vir die spelers aangesien hulle ouers die rokkies aan hul oorhandig het.
Die spelers het ook ‘n erekode onderteken. “Mag julle in 2025 met trots as ‘n span saamstaan.”



Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








