Matrieks vereer. Hoërskool Linden het hul matrieks van 2023 die afgelope week vereer vir hulle harde werk in Akademie, Sport en Kultuur. Welgedaan aan elke leerder, Hoërskool Linden is baie trots op julle!
Die trofee-wenners vir Graad 12:
- Veelsydigste dogter in Graad 12: Liné Keet
- Veelsydigste seun in Graad 12: Jarik Engelbrecht
- Dux-leerling 2023: Duan Brittion
- Underhay Wisseltrofee (Hoof se toekenning): Xander Jacobs
Sport:
- Hokkiespeler van die jaar – Seun: Juan Oosthuizen
- Beste o/21-skut: Leon Frederick
- Beste Pistool Skut: Ethan Cowle
- Beste Presisie Skut: Suné Boshoff
- Beste netbalspeelster van die jaar: Euané Theart
- Swem: Senior Victor Lodorum: Simon Killian
- Veelsydigste Sportseun van die jaar: Juan Oosthuizen
- Beste individuele sportprestasie buite skoolverband: Suné Boshoff
- Twine-trofee – Beste span in alle sportsoorte: Eerste Seunshokkiespan / o/14A-netbalspan
Kultuur:
- Kultuurpersoon Graad 12: Jarik Engelbrecht
- Nolene van der Merwe-trofee vir beste kulturele betrokkenheid in die Hoërskoolloopbaan: Jarik Engelbrech
- Michael de Kock – Beste prestasie in ’n sangeksamen: Tessa Coetzer
- Beste musiek prestasie – Senior: Pieter Hugo
- Jordaan-trofee vir die beste sang-prestasie by Eisteddfod/kompetisies: Tessa Coetzer
- Public speaking-trofee: Pieter Hugo
- Produksie – Beste akteur Graad 12: Francois van Zyl
- Produksie – Beste Aktrise Graad 12: Mia Mostert
- Johan Stemmet-trofee vir beste vordering in produksie: Chris van der Sandt
Akademie:
- Beste prestasie in Afrikaans Huistaal: Chrizelle du Plessis
- Mees Kreatiewe Leerder in Afrikaans: Chrizelle du Plessis
- Beste prestasie in Engels Huistaal: Inge Kasselman
- For exceptional creativity in English Home Language: Duan Brittion
- Beste prestasie in Engels Eerste Addisionele Taal: Caitlin Kruger
- Beste Kreatiewe Leerling in Engels Eerste Addisionele Taal: Melia Jordaan
- Beste prestasie in Lewensoriëntering: Caitlyn Kruger
- Beste prestasie in Wiskunde: Duan Brittion
- Beste prestasie in Wiskundige Geletterdheid: Liné Keet
- Beste prestasie in Verdere Studies Wiskunde: Zander de Villiers
- Beste prestasie in Ontwerp: Natasha van Jaarsveld
- Beste prestasie in Visuele Kunste (prakties): Natasha van Jaarsveld
- Beste prestasie in Visuele Kunste (teorie en prakties): Carni Müller
- Beste prestasie in Dramatiese Kunste: Keona Visagie
- Beste prestasie in Rekeningkunde Gr 11 en 12: Ian van Heerden
- Beste prestasie in Rekeningkunde: Ian van Heerden
- Beste prestasie in Besigheidstudies: Mia Mostert
- Beste prestasie in Ekonomie: Natalie Dixon
- Beste prestasie in twee Ekonomiese Wetenskap vakke: Lané van der Elst
- Beste prestasie in Fisiese Wetenskappe: Ian van Heerde
- Beste prestasie in Lewenswetenskappe: Ian van Heerden
- Beste prestasie in Inligtingstegnologie: Duan Brittion
- Beste prestasie in Rekenaartoepassingstegnologie: Jeanemari Hattingh
- Beste prestasie in Ingenieursgrafika en -ontwerp: Jean Oosthuizen
- Beste prestasie in Gasvryheidstudies: Euané Theart
- Beste prestasie in Toerisme: Jacques Louw
- Beste prestasie in Geografie: Francois van Zyl
- Beste prestasie in Duits Tweede Addisionele Taal: Carni Müller
- Beste prestasie in Siviele Tegnologie: Jarik Engelbrecht
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf