)

Matrieks groet – Hoërskool Rustenburg

Matrieks groet. ‘n Bittersoetgroet vir Rusties se 2023-matrieks op Vrydag, 20 Oktober 2023.

Vir ‘n laaste keer ooit hou die Rusties saalopening saam met die 2023-matrieks, gevolg deur ‘n tradisionele groet en emosionele klokluiserimonie. Hoërskool Rustenburg wens hul matrieks alle sterkte toe met hul eind-eksamen en die nuwe hoofstuk wat vir elkeen voorlê.

Matrieks, ruil jou skoolskoene vir grootmensskoene en doen dit voluit en met selfvertroue! Jul los ‘n nalatenskap wat vir die volgende 100-jaar stééds teen die Rusties se mure gaan weergalm. Daarom is dit met ‘n trotse en hartseer hart wat ons die Rustiematrieks van 2023 groet. Hoërskool Rustenburg stuur julle die wêreld in met kennis en Rustie-waardes.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.hsrtb.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal