ATKV Redenaars. Hoërskool Linden kondig met trots aan dat Payton Kleynhans en Hildegard Schraader deurgedring het na die finale rondte van die ATKV- Redenaars. Die finale rondte sal plaasvind op 12 en 13 Augustus by Klein Kariba.
- 1. Payton Kleynhans
- 2. Hildegard Schraader
- 3. Retha Coetzee
- 1. Jonathan van der MerweAfrikaans
- 1. Hildegard Schraader
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf









