)
National Eisteddfod Academy – HoĆ«rskool Linden Presteer

National Eisteddfod Academy. Prestasie van formaat! Die jaarlikse prysuitdeling van die National Eisteddfod Academy (NEA) het op 28 Oktober in die Roodepoort Teater plaasgevind – ’n geleentheid wat uitblinkers in…

ATKV Redenaars Semi-Finale – HoĆ«rskool Linden

ATKV Redenaars Semi-Finale – Leerders van HoĆ«rskool Linden het deelgeneem aan die ATKV Redenaars Semi-Finale rondte. Die volgende leerders het onder die Top 10 geĆ«indig: Payton Kleinhans, Annabelle van der…

Kultuurprysuitdeling 2024 – HoĆ«rskool Linden

Kultuurprysuitdeling 2024 – HoĆ«rskool Linden se kultuurroom is gisteraand gevier tydens hul kultuurprysuitdeling 2024. HoĆ«rskool Linden se kultuurseun en -dogter vir 2024 is Jan Hendrik Weideman en PhianĆ© Oosthuisen. Verdere…

Oppi Tong Af Redenaarkompetisie – HoĆ«rskool Linden

Oppi Tong Af Redenaarkompetisie. Tydens die nasionale rondte van die Oppi Tong Af Redenaarkompetisie is Hildegard Schraader, Graad 9 leerder van HoĆ«rskool Linden, as die algehele wenner van die Engels…

ATKV Redenaars – HoĆ«rskool Linden dring deur na finaal

ATKV Redenaars. HoĆ«rskool Linden kondig met trots aan dat Payton Kleynhans en Hildegard Schraader deurgedring het na die finale rondte van die ATKV- Redenaars. Die finale rondte sal plaasvind op…