ATKV Redenaars. Elf leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het briljant presteer by die eerste rondte van die ATKV Redenaars kompetisie. Dit het op 1 en 2 Mei plasgevind by Hoërskool Witteberg.
Die leerders wat deurdring na die semi-finale rondte op 25 Mei by Hoërskool Witteberg is:
- Graad 2: Constant Bester
- Graad 3: Andries van der Walt en Diwan Smit
- Graad 4: Stef van den Berg en Mia Rautenbach
- Graad 5: Jancke Meaker en David Shepherd
- Graad 6: Inge Meintjes en Layya Latiff
- Graad 7: Lilia Meaker en Heilene Meintjes
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








