)
Nasionale finaal van Artistatue – Laerskool Truida Kestell

Nasionale finaal van Artistatue. Foto bo vlnr – Voor: Marx Geldenhuys, Müller Bosch, Eduan Amaro, Bester Grimbreek. Middel: Colene Koch, Elizabeth van Staden, Biané  Hattingh, AJ Pretorius, Cornel Ferreira, Petrie…

ATKV Redenaars – Laerskool Truida Kestell

  ATKV Redenaars. Elf leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het briljant presteer by die eerste rondte van die ATKV Redenaars kompetisie. Dit het op 1 en 2 Mei…