)
DBO And Heritage Festival – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool

DBO and Heritage Festival – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool se leerders het aan die DBO and Heritage Festival deelgeneem. Afrikaanse HT- en EAT-leerders het met groot entoesiasme aan die semi-finale rondte…

ATKV Redenaarskompetisie – Laerskool Truida Kestell

ATKV Redenaarskompetisie. Foto voor: Richardt Otto, Constant Bester, Petri Swart. Agter: Anke van den Berg, Elizabeth van Staden. Agt-en-twintig leerders van Truida Kestell het op 24 en 25 April aan…

ATKV Redenaars semi-finaal – Laerskool Truida Kestell

ATKV Redenaars semi-finaal. Sewe leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het aan die ATKV Redenaars semi-finaal deelgeneem. Hierdie sewe leerders het onder die Top 10 van hulle onderskeie kategorieĆ«…

ATKV Redenaars – Laerskool Truida Kestell

  ATKV Redenaars. Elf leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het briljant presteer by die eerste rondte van die ATKV Redenaars kompetisie. Dit het op 1 en 2 Mei…