ATKV Redenaars semi-finaal. Sewe leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het aan die ATKV Redenaars semi-finaal deelgeneem. Hierdie sewe leerders het onder die Top 10 van hulle onderskeie kategorieë in die Vrystaat geëindig. Heilene Meinthes en Andries van der Walthet ook deurgedring na die ATKV Redenaars se landsfinaal.
- Heilene Meintjes
- Andries van der Walt
- Mia Ratenbach
- Stef vd Berg
- David Shepherd
- Inge Meintjes
- Layya Latiff
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








