ATKV Redenaars Semi-finaal – Primêre Skool Oranje
ATKV Redenaars Semi-finaal – Op Vrydag, 23 Mei 2025 het sewe leerders van Primêre Skool Oranje aan die ATKV Redenaars Semi-finaal deelgeneem. Dit het plaasgevind te Hoërskool Witteberg, Bethlehem. Die…
ATKV Redenaars Semi-finaal – Hoërskool Kemptonpark
ATKV Redenaars Semi-finaal. Twee leerders van Hoërskool Kemptonpark het deurgedring na die Nasionale finale rondte van die ATKV Redenaars. Eindig in Top 10: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://kempies.co.za/ Foto’s verskaf
ATKV Redenaars semi-finaal – Laerskool Truida Kestell
ATKV Redenaars semi-finaal. Sewe leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het aan die ATKV Redenaars semi-finaal deelgeneem. Hierdie sewe leerders het onder die Top 10 van hulle onderskeie kategorieë…
ATKV Redenaars semi-finaal – Hoërskool Fichardtpark
ATKV Redenaars semi-finaal. Drie leerders van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, Karla Marais, Asha Joory en EJ van Zyl, het deurdring na die ATKV-Redenaars se Semi-finaal. Die semi-finaal vind plaas op…
ATKV Redenaars Semi-finaal – Hoërskool Jim Fouché
ATKV Redenaars Semi-finaal. Twee leerders van Hoërskool Jim Fouché, Josua Deacon en Karla Visser, het deurgedring na die ATKV Redenaars semi-finaal. Die semi-finaal vind plaas by Hoërskool Witteberg in Bethlehem.…
ATKV Redenaars Semi-finaal – Hoërskool Witteberg stuur Twintig
ATKV Redenaars Semi-finaal. Twintig leerders van Hoërskool Witteberg is deur na die ATKV Redenaars Semi-finaal. Hierdie leerders het op 1 en 2 Mei aan die ATKV-Redenaarskompetisie se eerste uitdunronde by…
ATKV Redenaars Semi-finaal – BVHS leerders presteer
ATKV Redenaars Semi-finaal. Drie van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het baie goed presteer tydens die ATKV Redenaars Semi-finaal. Susan Bender, Robyn Roos en Yadel Valdes het op 22 Mei deelgeneem aan…
Hoërskool Florida ATKV Redenaars semi-finaal
Renandt Swanepoel, Gr 12 Leerder by Hoërskool Florida in Roodepoort, het ? algehele 7de plek in Gauteng-
Florrie dring deur na ATKV Redenaars semi-finaal
Renanat Swanepoel van Hoërskool Florida het deurgedring na die ATKV redenaars semi-finaal.













