ATKV Redenaars Semi-finaal. Twintig leerders van Hoërskool Witteberg is deur na die ATKV Redenaars Semi-finaal. Hierdie leerders het op 1 en 2 Mei aan die ATKV-Redenaarskompetisie se eerste uitdunronde by Hoërskool Witteberg deelgeneem. Nou neem hulle deel die semi-finale rondte op 25 Mei by Hoërskool Witteberg.
- Graad 8 en 9 Afrikaans Huistaal Voorbereid: Heiken Venter, Rhoné Naudé, Francisca Rheeder en Leonelle van Niekerk
- Graad 8 en 9 Afrikaans Huistaal Onvoorbereid: Rhoné Naudé en Cloë Els
- Graad 8 en 9 Afrikaans Addisionele Taal Voorbereid: Jemma Shepherd
- Graad 8 en 9 Afrikaans Addisionele Taal Onvoorbereid: Emma van Aarde
- Graad 10 tot 12 Afrikaans Huistaal Voorbereid: Heleen van Pletzen, Illne Myburgh, Juané Loubser en TJ Heyns
- Graad 10 tot 12 Afrikaans Huistaal Onvoorbereid: Jané de Villiers, Tria-Mari Strydom, Simoné Vente en Henke Minnaar
- Graad 10 tot 12 Afrikaans Addisionele Taal Voorbereid: Mavulindlela Nhlapo, Tlhono Mokoena en Bongi Radebe
- Graad 10 tot 12 Afrikaans Addisionele Taal Onvoorbereid: Laura Shepherd
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf