ATKV Redenaars Semi-finaal. Twee leerders van Hoërskool Jim Fouché, Josua Deacon en Karla Visser, het deurgedring na die ATKV Redenaars semi-finaal.
- Josua Deacon is in Graad 9 en sal deelneem aan die Afrikaans Onvoorbereide kategorie
- Karla Visser is in Graad 12. Sy neem deel aan die Afrikaans, Voorbereide kategorie.
Die semi-finaal vind plaas by Hoërskool Witteberg in Bethlehem.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf