Radikale Redenaars – Hoërskool Jim Fouché
Radikale Redenaars. Drie leerders van Hoërskool Jim Fouché het 19 Oktober aan Radikale Redenaars deelgeneem. Hulle het as volg presteer: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf
Oppie Tong Af Nasionaal – Hoërskool Jim Fouché
Oppie Tong Af Nasionaal. Vier redenaars, Karla Visser, Lisa Botha, Josua Deacon en Jacobus Lourens, het JF se naam in Pretoria hoog gehou tydens Oppie Tong Af Nasionaal Voorbereide Redenaars:…
ATKV Redenaars Semi-finaal – Hoërskool Jim Fouché
ATKV Redenaars Semi-finaal. Twee leerders van Hoërskool Jim Fouché, Josua Deacon en Karla Visser, het deurgedring na die ATKV Redenaars semi-finaal. Die semi-finaal vind plaas by Hoërskool Witteberg in Bethlehem.…
Dans – Carla Smit en Carla Visser, Hoërskool Jim Fouché, skitter
Dans – Twee van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, se leerders, Carla Smit en Carla Visser, het uitsonderlik presteer in dans. Carla Smit – Nasionale erkenning: Provinsiale Erkenning: Karla Visser…
Oppie Tong af – Hoërskool Jim Fouché Redeneer tot by Presteer
Oppie Tong af. Vier van Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, se leerders het deurgedring na die Nasionale Oppie Tong af kompetisie. Dit het op 13 Oktober in Centurion plaasgevind. Oppie Tong…











