Oppie Tong af. Vier van Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, se leerders het deurgedring na die Nasionale Oppie Tong af kompetisie. Dit het op 13 Oktober in Centurion plaasgevind.
Oppie Tong af uitslae vir die voorbereide redenaars:
- Suné Deacon behaal ‘n vierde plek Nasionaal in die voorbereide redenaarsafdeling.
- Karla Visser behaal ‘n sewende plek nasionaal in die voorbereide redenaarsafdeling.
Oppie Tong uitslae vir onvoorbereide redenaars:
- Franco Deacon behaal ‘n vierde plek Nasionaal vir die Goue Tong vyf minute voorbereiding afdeling.
- Lourens van Niekerk behaal ‘n derde plek Nasionaal onvoorbereid in die 6sestig minute voorbereiding afdeling. Lourens is ook die nasionale wenner van die goue tong kompetisie in die vyf minute voorbereiding afdeling.
Oppie Tong af. Four learners from Jim Fouché High School, Bloemfontein, made it to the National Oppie Tong competition that took place in Centurion on 13 October.
Oppie Tong results for the prepared orators:
- Suné Deacon earned a fourth-place National in the prepared oratorical department.
- Karla Visser earned a seventh-place finish nationally in the prepared oratorical department.
Oppie Tong results for unprepared orators:
- Franco Deacon earned a fourth-place National for the Golden Tongue five-minute prep division.
- Lourens van Niekerk achieved third place nationally unprepared in the 6sestig minute preparation section. Lourens is also the national winner of the golden tongue competition in the five minute preparation section.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








