)
Schools SA20 Nationals – Saint Andrew’s School Bloemfontein

Schools SA20 Nationals. “The road has been exciting and challenging for a young team. We always say the worst thing that can happen to a school-boy team is an unbeaten…

Majorette Sport World Championships – Jim Fouché High School

Majorette Sport World Championships. Jim Fouché High School, Bloemfontein, is so proud of their three majorettes, Mariska, Kay-Leigh and Ona. These three girls attended the Sport World Championships. The girls…

All Girls Festival 2023 – Netball final Eunice the winners

All Girls Festival 2023. The netball final was possibly the match of the tournament! Eunice High School vs Hoërskool Jim Fouché. After extra time and even scores, Eunice managed to…

Belgotex Fairmont Easter Hockey – Jim Fouché eindig vierde

Belgotex Fairmont Easter Hockey. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, se o/19A hokkiespan het gedurende die afgelope skoolvakansie aan die Belgotex Fairmont Easter Hockey Tournament deelgeneem. Die toernooi is vanaf 5 tot…

Fichardtpark Sportdag – JF Netbal presteer

Fichardtpark Sportdag. Hoërskool Jim Fouché se netbalspanne het uitstekend gevaar tydens die afgelope naweek se Hoërskool Fichardtpark Sportdag. JF se netbalspanne het tien uit die volgende uitslae behaal: Fichardt Park…

Dans – Carla Smit en Carla Visser, Hoërskool Jim Fouché, skitter

Dans – Twee van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, se leerders, Carla Smit en Carla Visser, het uitsonderlik presteer in dans. Carla Smit – Nasionale erkenning: Provinsiale Erkenning: Karla Visser…

Top Prestasies – Hoërskool Jim Fouché vereer toppresteerders

Top Prestasies. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, het hul leerders vereer vir top prestasies in akademie, sport, kultuur en kunste in 2022. AJ Annandale: DUX leerder 2022: Hoogste akademiese prestasie in…

Hoërskool Jim Fouché – JF Matrieks 2022 groet op laaste dag

Hoërskool Jim Fouché. Dit was ‘n voorreg vir JF om ‘n besondere groep jongmense te groet! Hoërskool Jim Fouché se matrieks van 2022 het hul laaste dag afgesluit met Elvis…

Oppie Tong af – Hoërskool Jim Fouché Redeneer tot by Presteer

Oppie Tong af. Vier van Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, se leerders het deurgedring na die Nasionale Oppie Tong af kompetisie. Dit het op 13 Oktober in Centurion plaasgevind. Oppie Tong…

JF Matriekafskeid – Hoërskool Jim Fouché Matriekafskeid 2022

JF Matriekafskeid. Twaalf jaar gelede het hierdie groep pragtige jong mense as Graad 1’s hul skoolloopbaan begin. Nou voltooi hulle hul skoolloopbaan en stap hulle uit na die volwasse lewe.…

Sport en Kultuur – Hoërskool Jim Fouché se trotse Presteerders

Sport en Kultuur. Na afloop van Hoërskool Jim Fouché se sport- en kultuurdinee, kondig hulle met trots die volgende leerders as toppresteerders aan: Suné Deacon – junior kultuurpresteerder Suné Deacon…

Kovsie Liga Finaal – Hoërskool Jim Fouché vs Hoërskool Trio

Kovsie Liga Finaal. Finale glorie vir die “Greenmachine” van Hoërskool Jim Fouché in 2022 was hulle ongelukkig nie beskore nie. Hoërskool Trio van Kroonstad het as wenners van die Kovsie-liga…