ATKV Redenaars – Hoërskool Jim Fouché
ATKV Redenaars. Twee leerders van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, Lisa Botha en Suné Deacon, is onder die top tien redenaars in die Vrystaat. Lisa en Suné is onder die…
ATKV Redenaars – Hoërskool Jim Fouché
ATKV Redenaars. Drie redenaars van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein het deurgedring na die ATKV semi-finaal wat Vrydag, 23 Mei, by Hoërskool Witteberg in Bethlehem plaasvind. Lisa Botha, Lizé Fourie…
Radikale Redenaars Vrystaat Streeksfinaal – Hoërskool Jim Fouché
Radikale Redenaars Vrystaat Streeksfinaal. Sewe leerders van Hoërskool Jim Fouché het in die Leesafdeling (Prosa) deurgedring na die Vrystaat Streeksfinaal wat op 26 April in Bethlehem plaasvind. Radikale Redenaars 2025-uitslae…
VRL 2025 – Hoërskool Jim Fouché
VRL 2025. Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein het die agt VRL 2025 lede bekend gemaak. Akademie Kultuur Sport Administrasie Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf
Radikale Redenaars – Hoërskool Jim Fouché
Radikale Redenaars. Drie leerders van Hoërskool Jim Fouché het 19 Oktober aan Radikale Redenaars deelgeneem. Hulle het as volg presteer: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf
FAK Allegretto Toneelfees – Hoërskool Jim Fouché
FAK Allegretto Toneelfees. Hoërskool Jim Fouché se leerders het weereens presteer tydens die FAK Allegretto Toneelfees. Toekennings ontvang: Kinderson ‘n Kwessie van verbeelding Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf
Oppie Tong af – Hoërskool Jim Fouché Redeneer tot by Presteer
Oppie Tong af. Vier van Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, se leerders het deurgedring na die Nasionale Oppie Tong af kompetisie. Dit het op 13 Oktober in Centurion plaasgevind. Oppie Tong…














