ATKV Redenaars. Drie redenaars van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein het deurgedring na die ATKV semi-finaal wat Vrydag, 23 Mei, by Hoërskool Witteberg in Bethlehem plaasvind.
Lisa Botha, Lizé Fourie en Suné Deacon gaan deelneem aan die voorbereide redenaars afdeling.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf










