JV-Raad 2025/2026. HTS John Vorster, Pretoria, stel met trots al die leerders voor wat verkies is tot die JV-Raad vir 2025/2026. Dit is ‘n groot eer en verantwoordelikheid en die skool glo en vertrou dat dit ‘n geseënde jaar vir hulle wees. “Mag julle groei en floreer in jul nuwe rolle.”
“HTS John Vorster herinner ook die res van die JV’s dat almal ‘n leier in eie reg is en dat almal die JV-embleem met trots dra! Wees jy die verskil.”
Die verkose Raadslede:
- Llewellyn Booysen
- Nicolis Celliers
- Rencken Claase
- Morné de Bruin
- Dax de Witt
- Frederick Deysel
- Ruwaldo Enslin
- Swayne Fourie
- Eckard Fritz
- Xander Human
- Donevin Joubert
- Hayden Knoetze
- Kabous Krause
- Janriku Lamberts
- Iwan Loots
- Stephan Nel
- Adian Oosthuizen
- Stephan Schoeman
- Anré Schwab
- Jovan Slankamenac
- Adriaan Smuts
- Markus Snyman
- Jayden-Lee van der Westhuizen
- Caynan van Staden
- Jayven Viljoen
- Ermand Vorster
- Katelynn de Lange
- Lucinda Heyneke
- Leigh-Ané Rossouw
- Dané Spies
- Angie Strydom
- Janice Viljoen






Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








