ATKV Redenaars – Hoërskool Jim Fouché
ATKV Redenaars. Twee leerders van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, Lisa Botha en Suné Deacon, is onder die top tien redenaars in die Vrystaat. Lisa en Suné is onder die…
ATKV Redenaars – Hoërskool Jim Fouché
ATKV Redenaars. Drie redenaars van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein het deurgedring na die ATKV semi-finaal wat Vrydag, 23 Mei, by Hoërskool Witteberg in Bethlehem plaasvind. Lisa Botha, Lizé Fourie…
Radikale Redenaars Vrystaat Streeksfinaal – Hoërskool Jim Fouché
Radikale Redenaars Vrystaat Streeksfinaal. Sewe leerders van Hoërskool Jim Fouché het in die Leesafdeling (Prosa) deurgedring na die Vrystaat Streeksfinaal wat op 26 April in Bethlehem plaasvind. Radikale Redenaars 2025-uitslae…
Hoofdogter 2025 – Hoërskool Jim Fouché
Hoofdogter 2025. Soos die afgelope aantal jare, gesels Schools That Rock weer met die Hoofleiers van Hoërskole in Suid-Afrika. Vandag gesels ons met Lisa Botha, Hoofdogter 2025 van Hoërskool Jim Fouché in…
Hoofleiers 2025 – Hoërskool Jim Fouché
Hoofleiers 2025. Hoërskool Jim Fouché het hul Hoofleiers 2025 aangewys: VRL 2025: Voorsitters VRL 2025 Onder-voorsitters Koshuis Hoofleiers 2025 Koshuis Onder-hoofleiers 2025 Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf
Oppie Tong Af Nasionaal – Hoërskool Jim Fouché
Oppie Tong Af Nasionaal. Vier redenaars, Karla Visser, Lisa Botha, Josua Deacon en Jacobus Lourens, het JF se naam in Pretoria hoog gehou tydens Oppie Tong Af Nasionaal Voorbereide Redenaars:…














