Oppie Tong Af Nasionaal. Vier redenaars, Karla Visser, Lisa Botha, Josua Deacon en Jacobus Lourens, het JF se naam in Pretoria hoog gehou tydens Oppie Tong Af Nasionaal
Voorbereide Redenaars:
- Karla Visser en Lisa Botha behaal saam die 5de plek Nasionaal.
Onvoorbereide Redenaars:
- Josua Deacon behaal 3de plek en Jacobus Lourens 5de plek Nasionaal. Beide leerders het in die goue tong-afdeling deelgeneem waar slegs 5 minute toegelaat word vir voorbereiding.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








