Oppie Tong Af Nasionaal – Hoërskool Jim Fouché
Oppie Tong Af Nasionaal. Vier redenaars, Karla Visser, Lisa Botha, Josua Deacon en Jacobus Lourens, het JF se naam in Pretoria hoog gehou tydens Oppie Tong Af Nasionaal Voorbereide Redenaars:…
Dink of Sink – Hoërskool Jim Fouché
Dink of Sink. Hoërskool Jim Fouché se Gladdebek Gawies, Chenique Erasmus, Josua Deacon en Eben Sander, het die Junior afdeling van die Provinsiale rondte van Dink of Sink gewen. Hulle…
ATKV Redenaars Semi-finaal – Hoërskool Jim Fouché
ATKV Redenaars Semi-finaal. Twee leerders van Hoërskool Jim Fouché, Josua Deacon en Karla Visser, het deurgedring na die ATKV Redenaars semi-finaal. Die semi-finaal vind plaas by Hoërskool Witteberg in Bethlehem.…











