Dink of Sink. Hoërskool Jim Fouché se Gladdebek Gawies, Chenique Erasmus, Josua Deacon en Eben Sander, het die Junior afdeling van die Provinsiale rondte van Dink of Sink gewen. Hulle dring nou deur na die Nasionale rondte.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf









