Bokamoso skitter in Afrikaans – Hoër Meisieskool Oranje
Bokamoso skitter in Afrikaans – Hoër Meisieskool Oranje is baie trots op Bokamoso Matlakala. Sy is hul ster wat skitter in Afrikaans én debat! Deur hierdie prestasie wys sy dat…
Dink of Sink – Merensky Landbou Akademie dink vinnig
Dink of Sink – Merensky Landbou Akademie het op Vrydag, 5 September hul kultuurskoene aangetrek. Die atmosfeer was elektries, die spanning tasbaar, en die woorde vlugter as ooit. Plasieland het…
Dink of Sink – Hoërskool Nelspruit dink groot
Dink of Sink. 🌟 Dink of Sink laat denkspronge in Mpumalanga! Hoërskool Nelspruit was Woensdag, 30 Julie, die trotse gasheer van die Mpumalanga-rondte van Dink of Sink. Dit is ’n…
Dink of Sink – Hoërskool Jim Fouché
Dink of Sink. Hoërskool Jim Fouché se Gladdebek Gawies, Chenique Erasmus, Josua Deacon en Eben Sander, het die Junior afdeling van die Provinsiale rondte van Dink of Sink gewen. Hulle…
Dink Of Sink – Helpmekaar Kollege
Dink Of Sink. Helpmekaar Kollege se senior debatspanne het hul staal behoorlik in die DINK OF SINK-onvoorbereide debatskompetisie getoon. Na drie taai uitdunrondtes van vinnig gedink (én gesink), dring twee…
Nelspruit HS se Senior Debatspan eindig eerste in debatskompetisie
Nelspruit Hoërskool se senior-debatspan het die naweek aan die finale nasionale rondte van Afriforum se
DF Malan praat die heel beste in die land!
DF Malan het die afgelope naweek uitstekend in die landwye Dink of Sink-finaal gevaar. Beide die junior – en senior span het tot die finaal deurgedring sonder om een debat…
DF Malan se Dink of Sink
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Hierdie funksie is die hoogtepunt van kultuur jaarliks en word deur mnr. Gert Visser gereël. AfriForum borg hierdie funksie en hul bydrae word besonder waardeer.…














