[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”]
Hierdie funksie is die hoogtepunt van kultuur jaarliks en word deur mnr. Gert Visser gereƫl. AfriForum borg hierdie funksie en hul bydrae word besonder waardeer. 15 skole neem deel en meer as 35 spanne ding mee om deur te dring na die eindrondes in Pretoria.
Beide die junior en senior A-Span het by die debatkompetisie geseĆ«vier. Bygaande in die fotoās is die beoordeelaars, deelnemers en Carien Bloem van AfriForum saam met mnr. Conradie (skoolhoof) en Danie van der Merwe (radio-omroeper).
[/et_pb_text][et_pb_gallery admin_label=”Gallery” gallery_ids=”14194,14195,14186,14187,14189,14190,14192″ fullwidth=”on” orientation=”landscape” show_title_and_caption=”on” show_pagination=”off” background_layout=”light” auto=”on” auto_speed=”2500″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]