PSI Indoor Nationals – Hoërskool Jim Fouché

PSI Indoor Nationals. Drie van Hoërskool Jim Fouché se top hokkiespelers, Werleo Deetlefs, Joshua Deacon en Eben Sander neem tans aan die PSI Indoor Nationals in Kaapstad deel. Die Pro…

Sport en Kultuur toekennings – Hoërskool Jim Fouché

Sport en Kultuur toekennings. Hoërskool Jim Fouché het hul Sport- en Kutuurpresteerders van 2024 aangekondig. JF Sportster van die jaar, 2024 JF Kultuurster van die jaar, 2024 Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za/…

Dink of Sink – Hoërskool Jim Fouché

Dink of Sink. Hoërskool Jim Fouché se Gladdebek Gawies, Chenique Erasmus, Josua Deacon en Eben Sander, het die Junior afdeling van die Provinsiale rondte van Dink of Sink gewen. Hulle…

Vrystaat o.17 Pluimbalspan – Hoërskool Jim Fouché

Vrystaat o.17 Pluimbalspan. Vier leerders van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, Eben Sander, Sarel Vorster, Karli Botha en Hanél Browne, is vir die Vrystaat o.17 pluimbalspan gekies. Die span gaan…