Interskole teen Grey Kollege – Hoër Jongenskool Paarl
Interskole teen Grey Kollege. Hoër Jongenskool Paarl – Interskole Glansprestasies. HJS-leerders het hul talente oor verskeie sportsoorte ten toon gestel tydens die interskole teen Grey Kollege in Bloemfontein. Die uitslae…
Praat Saam-debatskompetisie – Hoërskool Langenhoven staan uit
Praat Saam-debatskompetisie. Hoërskool Langenhoven skitter by Praat Saam-debatskompetisie 🎤✨ Hoërskool Langenhoven, Riversdal, het Donderdag, 5 Februarie, ’n merkwaardige prestasie behaal tydens die Praat Saam-debatskompetisie in George. Beide die skool se…
Dink of Sink debatskompetisie – Hoërskool Nelspruit by finaal
Dink of Sink debatskompetisie. NHS Debatspanne skitter by Dink of Sink-finaal. Hoërskool Nelspruit se debatspanne het die afgelope naweek hul slag gewys tydens die finaal van die onvoorbereide Dink of…
Conspirito Nasionale Forte Rondte – Laerskool Westwood blink uit
Conspirito Nasionale Forte rondte. 🌟 Wessies wys hul ware staal! Laerskool Westwood, Boksburg, het weereens gewys waarom hulle as een van die mees talentvolle skole in die land beskou word!…
Bokamoso skitter in Afrikaans – Hoër Meisieskool Oranje
Bokamoso skitter in Afrikaans – Hoër Meisieskool Oranje is baie trots op Bokamoso Matlakala. Sy is hul ster wat skitter in Afrikaans én debat! Deur hierdie prestasie wys sy dat…
Debating – Grey College’s Triumph of intellect and eloquence
Debating. Congratulations to the Grey College senior debating team for clinching the 2025 Provincial Debating Championship held in Virginia last weekend. Their victory is a testament to the power of…
ATKV Redenaars – Hoër Meisieskool Bloemhof
ATKV Redenaars – Hoër Meisieskool Bloemhof se ATKV Redenaars het geskitter in die Wes-Kaap! Bloemhof-leerders het puik presteer en al drie junior spanne het hul plek onder die top 10…
Dink of Sink Debatskompetisie – AHMP
Dink of Sink Debatskompetisie. Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria debat het hierdie jaar uitgeblink by die jaarlikse Dink of Sink Debatskompetisie. Een van die skool se junior spanne het as naaswenners…
Con Spirito Debat Semifinaal – Hoërskool Ermelo
Con Spirito Debat Semifinaal – Foto: Kara McKanzie en Jonél Venter. Jonél Venter en Kara McKenzie (gr. 8) van Hoërskool Ermelo het raak gepraat by die Con Spirito Debat Semifinaal.…
Dink of Sink – Hoërskool Jim Fouché
Dink of Sink. Hoërskool Jim Fouché se Gladdebek Gawies, Chenique Erasmus, Josua Deacon en Eben Sander, het die Junior afdeling van die Provinsiale rondte van Dink of Sink gewen. Hulle…
Grootste Interhoër nog – Oranje Meisies teen Bloemhof Meisies
Grootste Interhoër nog. Die naweek se 26ste interskole tussen Sekondêre Meisieskool Oranje van Bloemfontein en Hoër Meisieskool Bloemhof van Stellenbosch, bevat heel waarskynlik die besigste program nóg in die geskiedenis…
Dink Of Sink – Helpmekaar Kollege
Dink Of Sink. Helpmekaar Kollege se senior debatspanne het hul staal behoorlik in die DINK OF SINK-onvoorbereide debatskompetisie getoon. Na drie taai uitdunrondtes van vinnig gedink (én gesink), dring twee…
Debat/ Redenaars – Grey Kollege
Debat/ Redenaars. Grey Kollege se redenaars en debat-deelnemers het verskeie prestasies behaal. Con Spirito-Debat: Een junior span en twee senior spanne is deur na die semi-finale rondte. ATKV-Debat: Die junior…
ATKV Debat Semi Finaal – Vier Witteberg spanne neem deel
ATKV Debat Semi Finaal. Vier debatspanne van Hoërskool Witteberg het op 18 en 19 Mei aan die ATKV-Debat Semifinaal in Witbank deelgeneem. Vier provinsies het aan die Semifinaal deelgeneem, naamlik;…
Affies Interskole – Hoër Meisieskool Oranje uitslae
Affies Interskole. Hiermee al die uitslae van Hoër Meisieskool Oranje tydens die Affies Interskole naweek. Hokkie Netbal Skaak OMS verloor 3-9 Tennis Debat Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://oranjemeisies.co.za/ Foto’s verskaf
ATKV Debat-streeksuitdunne – BVHS deur na semi-finaal
ATKV Debat-streeksuitdunne. Twee leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, Susan Bender en Megan Haward het op 13 en 14 April deelgeneem aan die ATKV Debat-streeksuitdunne. Beide dring deur na die semi-finaal…
Debat – BVHS dring deur na die ATKV debat
Debat: Leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het deurgedring na die ATKV debat. Drie spanne van BVHS sal gaan deelneem. Die ATKV finaal debat sal by Buffelspoort plaasvind. Dit sal gehou…
ATKV Debatkompetisie – Hoërskool Stellenberg skitter in uitdunne
ATKV Debatkompetisie. Hoërskool Stellenberg, Kaapstad, het weer skitterend gevaar in die Wes-Kaap ATKV Debatkompetisie uitdunne. Vier senior en vier junior spanne het onder die top tien geëindig. Hulle verwerf dus…
Hoërskool Nelspruit se debatspanne gaan van krag tot krag
Hoërskool Nelspruit spog vanjaar met ‘n rekordgetal debatspanne. Sewe senior en vyf junior NHS-spanne het
Hoërskool Nelspruit se debatspan praat hul pad oop
So ‘n bek moet jêm kry, Op Vrydag 26 Januarie 2018, het agt debatspanne van Hoërskool Nelspruit kragte gemeet teen die
Paul Roos Debat
Paul Roos Gimnasium se Graad 10’s het onlangs debat gehad teen die Graad 11’s.





















