)

ATKV Debat Semi Finaal – Vier Witteberg spanne neem deel

ATKV Debat Semi Finaal. Vier debatspanne van Hoërskool Witteberg het op 18 en 19 Mei aan die ATKV-Debat Semifinaal in Witbank deelgeneem. Vier provinsies het aan die Semifinaal deelgeneem, naamlik; Noordwes, Vrystaat, Limpopo en Mpumalanga. Dit het egter die Wittebergers nie gekeer om steeds hulle doel te bereik nie.

Na afloop van die twee dae by die finaal, dring drie Witteberg debatspanne deur na die Landsfinaal. Dit vind op 19 Augustus te Goudini Spa plaas. Hartlik geluk aan die volgende twee Juniorspanne en Seniorspanne wat Witteberg by die Landsfinaal gaan verteenwoordig.

  • Petroné Goosen
  • Cobus Labuschagne
  • Tria-Mari Strydom
  • Stephan Uys
  • Juané Loubser
  • Zané Wessels
  • Jurie Wessels
  • André Hauptfleisch

`n Totaal van vier debatte is tydens die ATKV Debat Semi Finaal gewen waarvan een `n spookdebat was teen Hoër Meisieskool Oranje.

Witteberg se Seior Debatspan wat twee debatte gewen het, waarvan een `n spookdebat teen Oranje Meisies Skool was.
Links; André Hauptfleisch en regs Jurie Wessels.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://witteberghs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal