)

ATKV Debatkompetisie – Hoërskool Stellenberg skitter in uitdunne

ATKV Debatkompetisie. Hoërskool Stellenberg, Kaapstad, het weer skitterend gevaar in die Wes-Kaap ATKV Debatkompetisie uitdunne. Vier senior en vier junior spanne het onder die top tien geëindig. Hulle verwerf dus WP-Kleure. Een senior en twee junior spanne het eerste of tweede plekke in die top tien-spanne behaal. Hulle is uitgenooi om in Augustus aan die Nasionale Finaal by Buffelspoort deel te neem.

Juniors: WP-kleure – Delinda du Toit, Lenka Human, Tian Basson, MJ van Rensburg, Joshua Potgieter en Ian Wessels.

Seniors:WP-kleure – Dian Rossouw, Anneri Swart, Dané Pienaar, Zanré Potgieter, Helandi van der Merwe en Aiméé Marais.

Juniors: WP-kleure en SA’s – Kirsten Swart, Jana Marais, Mischa Bester, Jenna de Beer, Cara van Rensburg en Isabelle du Pisanie.

Seniors: WP-kleure en SA’s – Anchen Truter en Lisa Louw.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.stellenberg.org.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal