Con Spirito Debat Semifinaal – Foto: Kara McKanzie en Jonél Venter.
Jonél Venter en Kara McKenzie (gr. 8) van Hoërskool Ermelo het raak gepraat by die Con Spirito Debat Semifinaal.
Hulle het Vrydag 30 Augustus by Hoërskool Garsfontein aan die Con Spirito Debat Semifinaal deelgeneem.
Jonél en Kara wen hul debat teen Hoërskool Waterkloof, maar behaal ongelukkig nie genoeg punte om deur te dring na die nasionale finaal nie.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto voorsien
Become a Sponsor








