)

Paul Roos Sport – Paul Roosers blink uit in alle sportsoorte

Paul Roos Sport. Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, kan gerus spog met ‘n paar van hulle sport, kulturele en akademiese kodes. Hulle het uitstekend gevaar tydens verskeie toernooie die laaste tyd en gedurende die Oktober vakansie.  Die seuns maak beslis die skool en omgewing trots. Hulle word ook die geleentheid gebied om hul drome uit te leef. Dít terwyl hulle die skool se waardes van “Pride, Respect and Gentlemanship” hoog hou – plaaslik en internasionaal.

Paul Roos Gimnasium fokus nie net op een kode in sport nie, maar die seuns word aan ‘n wye verskeidenheid geleenthede blootgestel. Sodoende word verseker dat elke seun die voorreg het om homself en dit waarin hy uitblink en belangstel, te kan ontwikkel. Alles gebeur binne die sport raamwerk van Paul Roos se leiding en ondersteuning.

Krieket

Gelukwense aan Paul Roos Gimnasium se Krieket seuns wat verkies is tot die Boland-spanne. Hulle gaan aan die Nasionale toernooie in Desember deelneem. 

O.19 Spelers wat ingesluit is in die Bolandspanne is Corney van der Watt, Josh Jordaan, Paul Senekal, Riley Norton, en William September.

Die O.16 spelers wat ingesluit is in die Bolandspanne is Luca Plekker, Ruwald Horn en Neil Barnard.

O.19 Vlnr: Corney van der Watt, Josh Jordaan, Paul Senekal, Riley Norton, en William September. O.16 Vlnr: Luca Plekker, Ruwald Horn en Neil Barnard

SKAAK

Alex van der Merwe neem deel aan die opening  van die O.20 World Juniors Skaaktoernooi in Italië. Hy is steeds in Italië waar hy die PRG gemeenskap verteenwoordig.

WATER POLO

Paul Roos’ Waterpolo team spent the past two weeks on a training camp in Hungary.  They were fortunate to meet Zolt Varga – the newly appointed Hungarian Men’s head coach.  The team also made time to visit some tourist attractions.  Een van die plekke wat hulle besoek en baie interessant gevind het, was Budapest.

Paul Roos Polo team
PRG FORUM UPDATE

Steffan Thielen and Altus du Plessis participated in the national rounds of the national schools moot court competition. They were flown to Pretoria and debated at the University of Pretoria. PRG Forum watched the finals in the constitutional court. 

Steffan Thielen and Altus du Plessis

FOOTBALL/SOCCER

The PRG football team has been ranked #2 in the Country since 23 August. (Rankings as per the SA School Sports).

The PRG football team

More school news: https://schoolsthatrock.co.za

https://paulroos.co.za/

Photos supplied

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal