Swem – Lika Zietsman van Primêre Skool Truida Kestell, Bethlehem, het Saterdag 24 September aan die Bullsharks swem gala deelgeneem. Dit het plaasgevind in Bloemfontein
Sy het aan die volgende swem items deelgeneem:
- 200m Wisselslag in ‘n tyd van 4.21.11
- 200m Rugslag in ‘n tyd van 4.17.96
- 100m Borsslag in ‘n tyd van 2:16.65
- 50m Vryslag in ‘n tyd van 38.69
- 50m Rugslag in ‘n tyd van 48.22
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto voorsien
Swimming – Lika Zietsman from Truida Kestell Primary School, Nethlehem, participated in the Bullsharks swimming gala on Saturday 24 September.
It took place in Bloemfontein
She competed in the following swimming events:
- 200m Medley in a time of 4.21.11 200m
- Backstroke in a time of 4.17.96 100m
- Breaststroke in a time of 2:16.65 50m
- Freestyle in a time of 38.69 50m
- Backstroke in a time of 48.22