Top Toekennings 2024 – Laerskool Truida Kestell
Top Toekennings 2024. Elf leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem is tydens die skool se top toekennings 2024 geleentheid beloon vir hul prestasie gedurende die jaar. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
Pelican Neptunes Gala – Truidies se Lika Zietsman skitter in swem
Pelican Neptunes Gala – Lika Zietsman van Primêre Skool Truida Kestell, Bethlehem het aan die Pelican Neptunes Gala deelgeneem. Sy is ‘n lid van die Bethseals swemklub. Lika het op…
Vrystaat Swem Kampioenskappe – Lika Zietsman presteer
Vrystaat Swem Kampioenskappe. Lika Zietsman, leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het aan die Vrystaat Swem Kampioenskappe deelgeneem. Die kampioenskappe het vanaf 7 tot 11 Desember plaasgevind in Bloemfontein.…
Swem – Leerder van Primêre Skool Truida Kestell blink uit in swem
Swem – Lika Zietsman van Primêre Skool Truida Kestell, Bethlehem, het Saterdag 24 September aan die Bullsharks swem gala deelgeneem. Dit het plaasgevind in Bloemfontein Sy het aan die volgende…









