Vrystaat Swem Kampioenskappe. Lika Zietsman, leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het aan die Vrystaat Swem Kampioenskappe deelgeneem. Die kampioenskappe het vanaf 7 tot 11 Desember plaasgevind in Bloemfontein.
Lika het tydens die kampioenskappe gekwalifiseer vir ‘level’ 2 wat in Maart 2023 plaasvind.
Free State Swimming Championships. Lika Zietsman, learner of Truida Kestell Primary School in Bethlehem, competed at the Free State Swimming Championships. The championships took place from 7 to 11 December in Bloemfontein. Lika qualified at the championships for ‘level’ 2 which will take place in March 2023.
Sy het die volgende uitslae behaal:
- 100m Rugslag – 12de
- 50m Borsslag – 24ste
- 200m Vryslag – 11de
- 100m Vryslag – 15de
- 100m Borsslag – 25ste
- 50m Vlinderslag – 10de
- 50m Rugslag – 12de
- 200m IM – 16de
- 50m Vryslag – 13de
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf