)

Mangaung Metro skaak – Hoërskool Sentraal verteenwoordig

Mangaung Metro skaak. Hoërskool Sentraal het Mangaung Metro skaak spanne verlede week, tydens die Suid-Afrikaanse Junior Skaakkampioenskap, verteenwoordig:

  • Albert Smit: 18A-span (bord 4): Sy gradering is 1306 en sy opponente se gemiddelde gradering was 1321. Uit sewe wedstryde het Albert drie gewen en drie gelykop gespeel.
  • Arno Moolman: o.18A-span: (bord 5): Sy gradering is 1061 en sy opponente se gemiddelde gradering was 1263. Uit sewe wedstryde het Arno een gelykop gespeel.
  • Ané Pretorius: o.16A-span: Haar gradering is 837 en haar opponente se gemiddelde gradering was 938. Uit sewe wedstryde het Ané vyf gewen.
  • Wian Jordaan: o.16A-span (bord 3): Sy gradering is 1125 en sy opponente se gemiddelde gradering was 1150. Uit sewe wedstryde het Wian drie gewen.
  • Christiaan Els: o.14A-span (bord 2): Sy gradering is 1078 en sy opponente se gemiddelde gradering was 1101. Uit ses wedstryde het Christiaan twee gewen.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.sentraal.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal